{ "translations": {
    "Couldn't send reset email. Please contact your administrator." : "Die herstel epos kon nie gestuur word nie. Kontak asseblief die stelsel administrateur.",
    "So-so password" : "So-so wagwoord",
    "Cancel" : "Kanseleer",
    "Password" : "Wagwoord",
    "New password" : "Nuwe wagwoord",
    "Username" : "Gebruikersnaam",
    "Personal" : "Persoonlik",
    "Admin" : "Admin",
    "Error" : "Fout",
    "Wrong password" : "Verkeerde wagwoord",
    "The new password can not be the same as the previous one" : "Die nuwe wagwoord mag nie dieselfde as die vorige een wees nie",
    "Saved" : "Bewaar",
    "test email settings" : "toets e-posinstellings",
    "Email sent" : "E-pos gestuur",
    "Create" : "Skep",
    "Change" : "Verander",
    "Delete" : "Skrap",
    "Share" : "Deel",
    "APCu" : "APCu",
    "Redis" : "Redis",
    "__language_name__" : "__taalnaam__",
    "Language changed" : "Taal is verander",
    "Invalid request" : "Ongeldige versoek",
    "Official" : "Amptelik",
    "Approved" : "Goedgekeur",
    "All" : "Alle",
    "Enabled" : "Geaktiveer",
    "Not enabled" : "Nie geaktiveer",
    "No apps found for your version" : "Geen toeps gevind vir u weergawe",
    "The app will be downloaded from the app store" : "Die toep sal vanaf die toepwinkel afgelaai word",
    "Disable" : "Deaktiveer",
    "Enable" : "Aktiveer",
    "Error while updating app" : "Fout tydens toepinstallasie",
    "Updated" : "Bygewerk",
    "Error while uninstalling app" : "Fout tydens toepdeïnstallasie",
    "Uninstall" : "Deïnstalleer",
    "App update" : "Toepbywerking",
    "Experimental" : "Eksperimenteel",
    "Migration in progress. Please wait until the migration is finished" : "Besig met migrasie. Wag asb. tot die migrasie afgehandel is",
    "Disconnect" : "Ontkoppel",
    "Select a profile picture" : "Kies ’n profielprent",
    "Very weak password" : "Uiters swak wagwoord",
    "Weak password" : "Swak wagwoord",
    "Good password" : "Goeie wagwoord",
    "Strong password" : "Sterk wagwoord",
    "Groups" : "Groepe",
    "User documentation" : "Gebruikerdokumentasie",
    "Administrator documentation" : "Administrateurdokumentasie",
    "Online documentation" : "Aanlyndokumentasie",
    "Forum" : "Forum",
    "Commercial support" : "Kommersiële ondersteuning",
    "Developer documentation" : "Ontwikkelaardokumentasie",
    "by %s" : "deur %s",
    "Admin documentation" : "Admindokumentasie",
    "Visit website" : "Besoek webwerf",
    "Report a bug" : "Rapporteer ’n fout",
    "Enable only for specific groups" : "Aktiveer slegs vir spesifieke groepe",
    "Uninstall App" : "Deïnstalleer Toep",
    "Open documentation" : "Open dokumentasie",
    "Common Name" : "Algemene Naam",
    "Valid until {date}" : "Geldig tot {date}",
    "Issued By" : "Uitgereik deur",
    "Valid until %s" : "Geldig tot %s",
    "Server-side encryption" : "Enkripsie aan bedienerkant",
    "Enable server-side encryption" : "Aktiveer enkripsie aan bedienerkant",
    "Enable encryption" : "Aktiveer enkripsie",
    "Start migration" : "Begin migrasie",
    "Sharing" : "Deling",
    "Allow users to share file via social media" : "Laat gebruikers d.m.v. sosiale media deel",
    "days" : "dae",
    "Enforce expiration date" : "Dwing vervaldatum af",
    "None" : "Geen",
    "Log" : "Log",
    "What to log" : "Wat om te log",
    "Login" : "Teken Aan",
    "Plain" : "Gewoon",
    "NT LAN Manager" : "NT LAN-bestuurder",
    "SSL/TLS" : "SSL/TLS",
    "STARTTLS" : "STARTTLS",
    "Email server" : "E-posbediener",
    "Send mode" : "Stuurmodus",
    "Encryption alone does not guarantee security of the system. Please see ownCloud documentation for more information about how the encryption app works, and the supported use cases." : "Enkripsie alleen waarborg nie die sekuriteit van die stelsel nie. Sien die ownCloud-dokumentasie vir meer inligting oor hoe die enkripsietoep werk en die ondersteunde gebruiksgevalle.",
    "From address" : "Van adres",
    "mail" : "pos",
    "Server address" : "Bedieneradres",
    "Port" : "Poort",
    "SMTP Username" : "SMTP-gebruikersnaam",
    "SMTP Password" : "SMTP-wagwoord",
    "Test email settings" : "Toets e-posinstellings",
    "Send email" : "Stuur e-pos",
    "System Status" : "Stelselstatus",
    "Tips & tricks" : "Wenke & truuks",
    "How to do backups" : "Hoe om rugsteune te maak",
    "Get the apps to sync your files" : "Laat die toeps u lêers sinchroniseer",
    "Desktop client" : "Werkskerm-kliënt",
    "Android app" : "Android-toep",
    "iOS app" : "iOS-toep",
    "White-listed Domains" : "Domeinwitlys",
    "Domain" : "Domein",
    "Add Domain" : "Voeg Domein Toe",
    "Profile picture" : "Profielprent",
    "Upload new" : "Laai nuwe op",
    "Select from Files" : "Kies uit Lêers",
    "Remove image" : "Verwyder beeld",
    "png or jpg, max. 20 MB" : "png of jpg, maks. 20 MB",
    "Choose as profile picture" : "Kies ’n profielprent",
    "Full name" : "Volle naam",
    "No display name set" : "Geen vertoonnaam ingestel",
    "Your email address" : "U e-posadres",
    "Change email" : "Verander e-pos",
    "Set email" : "Stel e-pos in",
    "No email address set" : "Geen e-posadres ingestel",
    "Unable to change your password" : "Kan nie u wagwoord verander nie",
    "Current password" : "Huidige wagwoord",
    "Change password" : "Verander wagwoord",
    "Help translate" : "Help met vertaling",
    "Unlimited" : "Onbeperk",
    "You are using %s of %s" : "U gebruik %s van %s",
    "Sessions" : "Sessies",
    "Browser" : "Blaaier",
    "Most recent activity" : "Onlangsste aktiwiteit",
    "App passwords" : "Toepwagwoord",
    "App name" : "Toepnaam",
    "Create new app password" : "Skep nuwe toepwagwoord",
    "Done" : "Gereed",
    "Version" : "Weergawe",
    "You are using %s of %s (%s %%)" : "U gebruik %s van %s (%s %%)",
    "%s password changed successfully" : "%s wagwoord suksesvol verander",
    "Couldn't remove app." : "Koe toep nie verwyder nie",
    "Official apps are developed by and within the ownCloud community. They offer functionality central to ownCloud and are ready for production use." : "Amptelike toeps word deur en binne die ownCloud-gemeenskap ontwikkel. Dit bied sekere kernfunksionaliteite en is gereed vir produksiegebruik.",
    "Approved apps are developed by trusted developers and have passed a cursory security check. They are actively maintained in an open code repository and their maintainers deem them to be stable for casual to normal use." : "Goedgekeurde toeps word deur vertroude ontwikkelaars ontwikkel en het ’n oorsigtelike sekuriteitstoets deurgegaan. Dit word aktief onderhou in ’n oopkodebewaarplek en hul onderhouers ag dit stabiel vir matige tot normale gebruik.",
    "This app is not checked for security issues and is new or known to be unstable. Install at your own risk." : "Hierdie toep is nie vir sekuriteitskwessies nagegaan nie en is nuut of bekend vir onstabiliteit. Installeer op u eie risiko.",
    "Please wait...." : "Wag asb. …",
    "Updating...." : "Werk tans by…",
    "Uninstalling ...." : "Deïnstalleer tans…",
    "No apps found for {query}" : "Geen toeps gevind vir {query}",
    "Migration started …" : "Migrasie het begin …",
    "Sending..." : "Stuur tans…",
    "%s-licensed" : "%s-gelisensieerd",
    "Documentation:" : "Dokumentasie:",
    "Show description …" : "Toon beskrywing …",
    "Hide description …" : "Versteek beskrywing …",
    "Valid until" : "Geldig tot",
    "Please read carefully before activating server-side encryption: " : "Lees aandagtig deur alvorens u enkripsie aan bedienerkant aktiveer:",
    "Once encryption is enabled, all files uploaded to the server from that point forward will be encrypted at rest on the server. It will only be possible to disable encryption at a later date if the active encryption module supports that function, and all pre-conditions (e.g. setting a recover key) are met." : "Sodra enkripsie geaktiveer is, word alle lêers wat van daardie tydstip af na die bediener opgelaai word, geënkripteer. Deaktivering van enkripsie sal slegs moontlik wees op ’n latere stadium indien die aktiewe enkripsiemodule daardie funksie ondersteun en alle voorvereistes (bv. opstel van herstelsleutel) nagekom is.",
    "Be aware that encryption always increases the file size." : "Let daarop dat enkripsie altyd die lêergrootte vergroot.",
    "This is the final warning: Do you really want to enable encryption?" : "Dit is die laaste waarskuwing: Wil u regtig enkripsie aktiveer?",
    "No encryption module loaded, please enable an encryption module in the app menu." : "Geen enkripsiemodule gelaai, aktiveer ’n enkripsiemodule in die toepkieslys.",
    "Select default encryption module:" : "Kies verstekenkripsiemodule:",
    "You need to migrate your encryption keys from the old encryption (ownCloud <= 8.0) to the new one." : "U moet u enkripsiesleutels van die ou enkripsie (ownCloud <= 8.0) na die nuwe migreer.",
    "Expire after " : "Verval na",
    "Download logfile (%s)" : "Laai loglêer af (%s)",
    "The logfile is bigger than 100 MB. Downloading it may take some time!" : "Die loglêer is groter as 100 MB. Dit kan dalk lank vat om af te laai!",
    "Encryption" : "Enkripsie",
    "No Domains." : "Geen Domeine.",
    "Are you sure you want to remove this domain?" : "Is u seker u wil hierdie domein verwyder?",
    "Add" : "Voeg Toe",
    "Email" : "E-pos",
    "You are member of the following groups:" : "U is ’n lid van die volgende groepe:",
    "Language" : "Taal",
    "You've linked these apps." : "Hierdie toeps is gekoppel:",
    "Name" : "Naam",
    "An app password is a passcode that gives an app or device permissions to access your %s account." : "’n Toepwagwoord is ’n wagkode wat aan ’n toep of toestel toestemming om toegang tot u %s-rekening gee.",
    "No panels for this section." : "Geen paneel vir hierdie afdeling."
},"pluralForm" :"nplurals=2; plural=(n != 1);"
}